🔑 Teken in 🌐
Tuis

Die AWB

Nee, nie daardie AWB nie.Hierdie AWB staan virDie Akkedis Wasgoedlyn BandNa drie jaar van verjaarsdagvieringe, verhoogdele, laatnaggesprekke, liedjies, stories en die soort musikale kameraderie wat net oor tyd ontstaan, het twee geliefde instellings van die alternatiewe Afrikaanse musiekwêreld besluit om die volgende logiese stap te neem.Akkedis en Die Wasgoedlyn vorm nou saam Die AWB.Die groep maak vanjaar sy amptelike debuut by die Kalfiefees in Hermanus.Wat begin het as jaarlikse verjaarsdagfeeste vir Akkedis — die legendariese Helderberg-rockgroep onder leiding van die tweelingbroers Arthu

🌐 Besoek die volle webwerf
Geen internetverbinding nie — probeer weer sodra jy sein het
📱 Installeer hierdie app op jou foon
💬
Geen kletskamers is tans aktief nie.
📭
Die inboks is nie geaktiveer vir hierdie organisasie nie.
⏳ Laai...
Blog
⏳ Laai...
Boeke
⏳ Laai...
Kies 'n liedjie hieronder
0:00
⏳ Laai...
Neem op... 0:00
📱 Sit die app op jou foon
Volg net hierdie 3 maklike stappe.
Dit vat minder as 'n minuut, en jy doen dit net een keer.
1
Tik die Deel-knoppie
diekaalkopwaarheid.co.za
Die knoppie lyk soos 'n vierkantjie met 'n pyltjie boontoe — sien die rooi sirkel hierbo.
2
Soek en tik "Voeg by tuisskerm"
📄 Copy / Kopieer
Add to Home Screen
(Voeg by tuisskerm)
🔍 Find on Page
In die lys wat oopmaak: vee met jou vinger op (scroll af) totdat jy hierdie ry sien, en tik dit. Op sommige fone moet jy eers "View More" tik.
3
Tik "Voeg by" — klaar! 🎉
Kanselleer Voeg by tuisskerm Voeg by
D
Die AWB
Die app se ikoon is nou op jou tuisskerm, tussen jou ander apps (soos WhatsApp). Maak dit voortaan dáár oop — jy hoef nooit weer in te teken nie.
🔔 Kennisgewings