Federasie vir Wrokke Plus"die selektiewe belangrikheid van die geskiedenis, onthou wanneer daar teenoor jou gesondig is maar nooit wanneer jy gesondig het nie" - Coenie MüllerAangesien FW+ tans uit een volkstraat bestaan, is dit volgens Stefan Mulder tegnies reeds die grootste politieke beweging per vierkante meter in Suid-Afrika.