Kruisvry is ’n burgerlike organisasie wat opstaan vir gewetensvryheid, kritiese denke en die reg van elke mens om sonder vrees oor geloof te dink, te twyfel of self te kies wat hulle glo. Deur oop gesprekke, bewusmaking en ondersteuning skep Kruisvry ruimte vir eerlike ondersoek na godsdiens, spiritualiteit en menswaardigheid. Die organisasie staan nie teen geloof nie, maar teen dwang – en beywer hom vir ’n samelewing waar mense vry is om te glo, nie te glo nie, en hul eie morele kompas sonder stigma of manipulasie te volg.Kruisvry is ’n stem vir diegene wat glo dat geloof ’n keuse behoort te