Tema
Teksgrootte
18px
Hoofstuk 3

DIE VERSLAENE

FYN en silwer woorde 

ryg ek een vir een 

op die yle drade 

van my droom- en dade- 

lose ure in; 

is dit einde, is dit afloop 

na die trae en ongestoorde 

poele van die rus alleen, 

of van duistre groei die 

skroom en die verlange en die 

heimlike begin? 


Augustus 1935 


[bl. 3]

📵 Jy is tans sonder internet.

📥 Laai boek af

Stoor alle hoofstukke op jou toestel sodat jy sonder internet kan lees.

Besig om te laai…