Tema
Teksgrootte
18px
Hoofstuk 9

DIT BRAND MY VOETE

DIT brand my voete dat ek moet loop, 

dat ek vinnig soos wind en vuur moet loop, 

al is my oë blind van lig 

in hierdie vlamblou somerlig. 


[bl. 14]




📵 Jy is tans sonder internet.

📥 Laai boek af

Stoor alle hoofstukke op jou toestel sodat jy sonder internet kan lees.

Besig om te laai…