Taboeksjou

Geen taboe te taboe vir Taboeksjou nie

Oor die podsending

Taboeksjou is Riku Lätti se YouTube-podcast vir mense wat nie bang is vir moeilike vrae nie. Vanuit filosofie, wetenskap, kuns en die alledaagse lewe ondersoek hy die idees wat ons wêreldbeskouing vorm. Geïnspireer deur sy boek Taboek is die doel nie om dogma met nuwe dogma te vervang nie, maar om taboes oop te breek, aannames te bevraagteken en ruimte te skep vir eerlike, nuuskierige gesprekke oor wat dit beteken om mens te wees.

Episodes

Marthie Momberg (21 Voices) & Jean Oosthuizen in gesprek oor Israel/Palestina krisis
Marthie Momberg in gesprek met Jean Oosthuizen oor haar boek "21 Voices - Why the Palestinian Struggle is a Global Matter" - beskikbaar van https://Naledi.co.za opgeneem deur CJ Marais vir die Wasgoedlyn in die Churchil Naudé ateljee 00:00 Verwelkoming Jean Oosthuizen en Marthie Momberg oor 21 Voices 02:08 inspiratie agter 21 voices - onderhoude 04:50 Hoe het jy besluit op hierdie 21 mense 05:54 Waarom is die onderhouden anoniem 06:30 Israelis wat uitpraat kry doodsdreigement, Marthie self is gedreig 08:20 Teologiese element v 21 Voices en rol van die kerk 09:38 Godsdiens word misbruik om Israel se geweld te regverdig 11:23 Empatie vir almal, maak nie saak wat jou geloof nie 12:12 Ons het mekaar nodig, en dit is nodig v wereld in tyd van outokrasie 13:20 kerke se uitsprake - kerke is stil - teleurstellend 15:21 Teologiese werk is nodig want mense verwar Israel die staat met Bybel se Israel 16:14 ek weet nie of ons al losgemaak is van apartheid nie 17:11 Hasbara - goed befondsde propaganda 18:33 Maak Palestyne verdag en hemel Israel op 19:22 Duitsland, Amerika en VK se aandeel. 21:02 Israel is ’n militêre supermoontheid (magsbasis vir VSA) 21:54 hoe beveg mens Israel se propaganda 22:14 VSA buskers Israel in VN veiligheidsraad 22:55 Die stelsel wat “nooit weer” moet keer werk nie 23:26 Net nooit weer teen Jode nie 24:10 Judaïsme vs Sionisme 26:08 Sionisme wil alle Palestynse grond vir Israel te vat 26:40 alle Jode is nie Sioniste 27:03 Antisemitisme is nie anti-zionisme nie - propaganda gebruik dit as sinonieme 27:49 Marthie was self in Palestina 29:57 Nie alle Jode ondersteun die staat Israel nie 31:01 ek moet publiek standpunt teen Israel moet inneem 31:45 wat kan ’n gewone mens doen om te help 33:03 ek het geweet ek gaan vriende verloor en ek het 33:29 Die prys van stilte is groter 34:13 Palestynse bevrydingstryd vs terrorisme. Israel bestaansreg? 34:45 (Israel oortree) Internasionale reg 35:09 Palestyne, omdat hulle nie hulle eie staat het nie, mag nie weermag hê nie 35:49 Internasionale Wet: Besetter mag nie militere geweld teen die besette land gebruik nie 36:01 Palestynse verset is wettig maar word verdag gemaak 36:36 Israel het reg op beskerming deur polisiëring maar nie oorlog maak teen mense wat jy beset nie 36:55 Wat maak mens met okt 7 37:30 syfers wys burgerlijke sterf, veral vrouwen en kinders 37:56 4 keer Horosjima - alles is vergiftig, dood en vermink 38:36 Rommel alleen gaan dekades vat om op te ruim 38:52 Israel Apartheid? 39:29 Israel is nie apartheid staat nie, Israel het apartheid regime 42:35 Daar word sistematies teen arabiese burgers gediskrimineer 43:08 Wesoewer - onteiening en sabotage en nog en nog 44:07 Grondonteiening geskiedenis (4 kaarte) 48:20 Internasionale reg belaglik agv Amerika se veto 49:06 Is daar hoop? Marthie: baie hoop dinge draai 49:49 Al hoe meer mense sien Israel vir wat hulle is 50:20 Tragies: Palestyne betaal. 51:00 Palestynse integriteit gee inspirasie (hoe donkerder hoe helderder die lig wat brand) 52:43 Oplossing: Paralel met SA 80s 53:23 Palestyne is ook teen Hamas - Ware Palestynse leiers is in die tronk in Israel 54:18 Een demokratiese staat vir almal 54:40 Selfs VSA jode is teen Israel en pro een staat oplossing 55:29 Net ouer Republikeine steun Israel 55:44 Trump ironies ’n goeie ding: ruk masker af 56:00 Vorige Amerikaanse presidente was ook Sioniste maar trump versnel alles 57:02 Volksmoord of nie: Internasionale analise: dis lank al volksmoord #Afrikaans #boeke #gesprek #palestine #palestina #israel #naledi #taboeksjou #wasgoedlyn #boekgesprek #nuus #podcast
Marthie Momberg (21 Voices) & Jean Oosthuizen in gesprek oor Israel/Palestina krisis
Gesprek vir Vrede - Koos Kombuis | Marthie Momberg | Churchil Naudé | Riku Lätti
Mauritz Lotz - die kitaarmeester op die Wasgoedlyn
Bibi Slippers praat poetry op die Wasgoedlyn
Chris du Plessis (Die Radiators) (Moordballades) - grap, gesels en speel musiek op die Wasgoedlyn
C. Johan Bakkes - Afrika Paaie
Ben du Toit in gesprek oor God, godsdiens en Radikaal Bevrydende Humaniteit
RFKI gets political - Afrikaans Rap & Original music
Die Kaalkop Waarheid - op die Wasgoedlyn
Hugo Veldsman Trio - hang aan die Wasgoedlyn
Piet Croucamp, Jean Oosthuizen & Riku Lätti - in gesprek oor alles en nog wat
Soetmelk Musiek (live) op die Wasgoedlyn
Jesus, Godsdiens & Politiek - 'n gesprek met Carel de Beer, Lario Spence & Riku Lätti
Frazer Barry sing Krotoa in die Churchil Naudé ateljee
Breyten Breytenbach - "op weg na kû" bekendstelling 3 April 2019
Riku & Jackie Lätti Live
×