Taboeksjou is Riku Lätti se YouTube-podcast vir mense wat nie bang is vir moeilike vrae nie. Vanuit filosofie, wetenskap, kuns en die alledaagse lewe ondersoek hy die idees wat ons wêreldbeskouing vorm. Geïnspireer deur sy boek Taboek is die doel nie om dogma met nuwe dogma te vervang nie, maar om taboes oop te breek, aannames te bevraagteken en ruimte te skep vir eerlike, nuuskierige gesprekke oor wat dit beteken om mens te wees.
Marthie Momberg (21 Voices) & Jean Oosthuizen in gesprek oor Israel/Palestina krisis
Gesprek vir Vrede - Koos Kombuis | Marthie Momberg | Churchil Naudé | Riku Lätti
Mauritz Lotz - die kitaarmeester op die Wasgoedlyn
Bibi Slippers praat poetry op die Wasgoedlyn
Chris du Plessis (Die Radiators) (Moordballades) - grap, gesels en speel musiek op die Wasgoedlyn
C. Johan Bakkes - Afrika Paaie
Ben du Toit in gesprek oor God, godsdiens en Radikaal Bevrydende Humaniteit
RFKI gets political - Afrikaans Rap & Original music
Die Kaalkop Waarheid - op die Wasgoedlyn
Hugo Veldsman Trio - hang aan die Wasgoedlyn
Piet Croucamp, Jean Oosthuizen & Riku Lätti - in gesprek oor alles en nog wat
Soetmelk Musiek (live) op die Wasgoedlyn
Jesus, Godsdiens & Politiek - 'n gesprek met Carel de Beer, Lario Spence & Riku Lätti
Frazer Barry sing Krotoa in die Churchil Naudé ateljee
Breyten Breytenbach - "op weg na kû" bekendstelling 3 April 2019
Riku & Jackie Lätti Live