Met sy briljante albums Kroeskop vol geraas en Kroesifaaid het Churchil Naudé hom in die voorste linie van Suid‑Afrikaanse rap gevestig en nuwe, opwindende dimensies van Afrikaans ontgin. Partykeer is sy woorde soos die kartetse van masjiengewere, ander kere is dit weer balsem vir die siel teen ’...
Toe Lucy Montgomery middae in die laatstrale van die son by haar venster
gesit en skryf het aan haar storie oor die enigmatiese Anne, sou sy nooit as te
nimmer kon droom dat dié verhaal, meer as honderd jaar later, steeds die harte
van mense oor die aardbol heen sou steel nie. Anne of Green Ga...
Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en — hier kom die grootste verrassing — selfs ons opvattings oor die teologie.
– Koos Kombuis
...
In ’n stil dorpie waar die wind stories fluister
en drome soms wegraak in die stof,
kyk ’n groep diere op na die sterre
en besluit: ons kan verder gaan.
Met hande, pote en hoop
bou hulle iets onmoontliks —
’n pad na Mars,
’n reis na hulleself.
Voorwaarts Mars is ’n sagte, dapper verha...