<p>Die Cottage Club is meer as 'n venue. Dis 'n huis vir liedjies, stories en mense wat glo dat musiek die beste klink wanneer daar werklik geluister word.</p><p>Voorkamermusiek sedert 2003 – oorspronklike kunstenaars, aandagtige gehore en die eenvoudige magie.</p>