<p>Die Cottage Club is meer as 'n venue. Dis 'n huis vir liedjies, stories en mense wat glo dat musiek die beste klink wanneer daar werklik geluister word.</p><p>Voorkamermusiek sedert 2003 – oorspronklike kunstenaars, aandagtige gehore en die eenvoudige magie.</p>
<p><strong>Die Wasgoedlyn</strong> is die musiekprojek van Riku Lätti en Jackie Lätti — ’n oop uitnodiging aan Afrikaanse musikante om hul eie liedjies met trots te speel, maak nie saak waar hulle vandaan kom of hoe hul pad begin het nie.</p><p>Wat begin het as twee mense...