🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek

E-Boeke 6

Geen boeke gevind nie.
Twee Lewens
R165.00
Twee Lewens
Elise Bishop
Outobiografie
Koop

Hoe weet ʼn klein seuntjie van skaars drie jaar oud dat hy in die verkeerde liggaam gebore is? Wat ervaar daardie seuntjie in die eerste twee dekades van sy lewe dat hy so oortuig raak van wie en wat hy moet wees, dat hy die lang pad van geslags-hertoewysing aanpak sodat hy sy droombestaan kan voe...

Afrikaans Outobiografie 2022
Habitus
R200.00
Habitus
Kobus Kotze
Poësie 3
Koop

Habitus is Kobus Kotzé se digtersdebuut waarin hy op ’n oorrompelende manier verwoord hoe jy gevorm word deur
die strukture van klas, geskiedenis, taal en ruimte.
Kotzé karteer ’n bestaan wat oor kontinente strek, maar steeds nou verweef is met grootwordgrond en familiegeskiedenis.
Plek word l...

Afrikaans Poësie 3 hoofstukke 2026
Drol in die Drinkwater
R120.00
Drol in die Drinkwater
Churchil Naude
Poësie 2
Koop

Met sy briljante albums Kroeskop vol geraas en Kroesifaaid het Churchil Naudé hom in die voorste linie van Suid‑Afrikaanse rap gevestig en nuwe, opwindende dimensies van Afrikaans ontgin. Partykeer is sy woorde soos die kartetse van masjiengewere, ander kere is dit weer balsem vir die siel teen ’...

Afrikaans Poësie 2 hoofstukke 2020
Anne van Green Gables
R170.00
Anne van Green Gables
Jackie Lätti
Roman 16
Koop

Toe Lucy Montgomery middae in die laatstrale van die son by haar venster
gesit en skryf het aan haar storie oor die enigmatiese Anne, sou sy nooit as te
nimmer kon droom dat dié verhaal, meer as honderd jaar later, steeds die harte
van mense oor die aardbol heen sou steel nie. Anne of Green Ga...

Afrikaans Roman 16 hoofstukke
Taboek
R120.00
Taboek
Riku Lätti
Filosofiese Afrikaanse Poësie
Koop

Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en — hier kom die grootste verrassing — selfs ons opvattings oor die teologie.
– Koos Kombuis
...

Afrikaans Filosofiese Afrikaanse Poësie
Voorwaarts Mars
R119.96
Voorwaarts Mars
Riku Lätti
'n filosofies kinderboek 18
Koop

In ’n stil dorpie waar die wind stories fluister
en drome soms wegraak in die stof,
kyk ’n groep diere op na die sterre
en besluit: ons kan verder gaan.

Met hande, pote en hoop
bou hulle iets onmoontliks —
’n pad na Mars,
’n reis na hulleself.

Voorwaarts Mars is ’n sagte, dapper verha...

Afrikaans 'n filosofies kinderboek 18 hoofstukke 2026
Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek