🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek
Terug na Lede
Halrika Breytenbach
Halrika Breytenbach


Lid sedert 30 Nov -0001
1
Naledi
22 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Gertruida Gans
Naledi • 2026
Naledi 2026 ISBN: 9781067234973
Gertruida Gans woon saam met haar ouers by Vygieboomdam. Sy verontagsaam Pappa en Mamma Gans se reël, verdwaal en beland amper in groot moeilikheid. Gelukkig kom Hanna Hadida tot haar redding. Gertruida leer ‘n belangrike les: reëls is daar om ons te beskerm en ongehoorsaamheid het gevolge. Hierdie pragstorie leer kinders die Bybelse beginsel om aan hulle ouers gehoorsaam te wees. Daar is ook ‘n feitegids met vrae agterin om die beginsel vas te lê. Illustreerder Monja Spies woon saam met haar man, kinders en troeteldiere. Hulle vertrek gereeld op avonture wat Monja se kreatiwiteit aanvuur. Die gesin draf graag en ry ook gereeld fiets. Gertruida Gans leer ‘n les is die heel eerste kinderboek wat sy illustreer. Haar grootste droom is om deur haar kuns ‘n verskil in mense se lewens te maak.

Stuur Boodskap

Kontak Halrika Breytenbach direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek