🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek
Terug na Projekte
Betereinders

Betereinders

Besig
Wian Anders
Geskep: 09 Apr 2026

Beskrywing

Betereinders

’n Eenvoudige idee wat ’n beweging geword het

Die naam Betereinders kom van ’n eenvoudige beginsel:

Wees beter – nie bitter.

In ’n land waar frustrasie oor misdaad, swak infrastruktuur en politieke spanning dikwels oorloop, probeer die organisasie ’n ander pad wys. Hulle fokus op praktiese samewerking tussen mense om probleme aan te pak en gemeenskappe te bou.

Dit beteken nie dat die probleme ontken word nie. Inteendeel — dit beteken mense besluit om nie net daaroor te kla nie, maar om iets daaraan te doen.

Meer oor hul visie kan hier gelees word:

https://betereinders.co.za


How can I donate?

Betereinders is audited by PwC and have section 18A status at SARS.

Betereinders ABSA

Branch: 632005

Acc No: 4048376275

Please use your cell number as a reference

Projek Lede