Soos baie ander individue, organisasies en netwerke reeds doen, probeer AvSA ook op verskillende maniere aan Suid-Afrika bou. Ons glo egter nie daaraan om die wiel te probeer herontwerp nie. Dit beteken dat ons ons lede aanmoedig om individueel en kollektief betrokke te raak by bestaande of nuwe, klein en/of groot projekte wat ons land 'n beter plek vir almal sal maak, en nie net vir sekere mense nie. Wil jy by iets konkreets betrokke raak? Inisiatiewe waar jou geldbydraes, kundigheid of fisieke teenwoordigheid op verskillende maniere kan help om hierdie land verder te ontwikkel en uit te bou in almal se belang, sluit onder andere die projekte hieronder in. Kontak hulle asseblief direk as jy in enige daarvan belangstel. AvSA verkies om nie 'n tussengangerrol hier te speel nie:
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig
'">
Besig