🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek
Maandag-mites

Maandag-mites

Elke Maandag bekyk ons op ons sosiale media 'n algemeen aanvaarde mite of wyd verspreide stukkie disinformasie en probeer agter die kap van die byl kom. Jy kan ook elke week hier inloer om te sien wat waar is, wat disinformasie is, en wat iewers tussen-in val. Konteks is koning!
MITE #2
Wantroue in News24 se joernalistieke inhoud maak deel uit van die rede waarom Media24 tans weens finansiële en mark-uitdagings herstruktureer.

Feit: News24 is die afgelope vyf jaar in onafhanklike navorsing gelei deur die gesaghebbende Reuters-instituut as Suid-Afrika se mees vertroude Engelstalige aanlyn nuushandelsmerk aangewy…

1 bron Lees die volle argument
HALWE WAARHEID #1
Voorspelling: Suid-Afrika se wit bevolking kan teen 2066 tot net 2 persent krimp.

Feit: Die syfer van 2 persent is ’n projeksie, nie ’n sekerheid nie, en konteks is nodig.Wit Suid-Afrikaners het in 1996 sowat 11 persent van die bevolking uitgemaak. In 2022 was dit 7,3 …

0 bronne Lees die volle argument
Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek